🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
Jou Natuurgids met Klankleser Pen
HomeStore

Jou Natuurgids met Klankleser Pen

Jou Natuurgids met Klankleser Pen

$89.00
Jou Natuurgids met Klankleser Pen
$89.00

The Story

Jou Natuurgids met Klankleser is die perfekte reisgenoot vir diegene wat die Suider-Afrika bos besoek - hetsy vir die eerste keer of vir die tiende. Hierdie boek is baie meer as 'n veldgids vir die natuurlewe van die streek, dit bied insig tot die gedrag en aanpassing van die meer algemene soogdiere, voÎls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe en skerpioene wat hier gevind word. Identifikasie van gewone bome en struike word eenvoudig gemaak deur middel van maklik toeganklike beskrywings en uitstekkende verteenwoordigende beelde.
Jou Natuurgids met Klankleser Pen - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description